Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 31:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het die nasies laat bewe voor die gedreun van sy val, want Ek het hom graf toe gestuur saam met al die ander wat soos hy is. Die ander trotse bome van Eden, die mooiste en beste van die Libanon, hulle wat water gebruik het, was bly in die onderwêreld.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 31

Kyk Esegiël 31:16 in konteks