Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 3:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar wanneer Ek vir jou ’n boodskap gee, sal Ek jou tong losmaak sodat jy kan praat. Dan sal jy vir hulle sê: ‘Dit is wat die oppermagtige Here sê!’ Party sal na jou luister en ander sal weier, want hulle is ’n opstandige klomp.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 3

Kyk Esegiël 3:27 in konteks