Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 3:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As goeie mense die slegte begin doen en Ek hulle dan laat struikel om hulle te waarsku, sal hulle doodgaan. As jy hulle nie oor die gevolge van hulle optrede waarsku nie, sal hulle as gevolg van hulle sondes doodgaan. Die goeie wat hulle voorheen gedoen het, sal hulle dan nie help nie. Maar Ek sal jou verantwoordelik hou en hulle bloed van jou hand eis.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 3

Kyk Esegiël 3:20 in konteks