Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 3:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die stem sê toe vir my: “Mensekind, eet wat Ek jou gee. Eet hierdie boek. En gaan dan en gee hierdie boodskap vir die volk Israel.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 3

Kyk Esegiël 3:1 in konteks