Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 28:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle sal veilig in Israel bly en huise bou en wingerde aanlê. “Wanneer Ek hulle bure straf wat hulle met minagting behandel het, sal hulle besef dat Ek, die Here, hulle God is.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 28

Kyk Esegiël 28:26 in konteks