Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 25:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sê vir die Ammoniete die oppermagtige Here sê: Hoor die boodskap van die oppermagtige Here! Jy het met my volk gespot toe my woonplek ontheilig is, en Israel geminag toe hy verlate gemaak is. Jy het gelag omdat Juda in ballingskap weggevoer is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 25

Kyk Esegiël 25:3 in konteks