Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 21:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“En nou, mensekind, profeteer oor die Ammoniete en hulle gespot. Sê vir hulle die oppermagtige Here sê: “Ek het my swaard getrek vir die slagting! Dit is skerp gemaak om te vernietig en dit blits soos weerlig!

Lees volledige hoofstuk Esegiël 21

Kyk Esegiël 21:28 in konteks