Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 20:41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die dag as Ek julle huis toe vat uit julle ballingskap, sal julle vir My soos ’n offer met ’n heerlike reuk wees. Ek sal my heiligheid tussen julle vertoon waar al die nasies dit kan sien.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 20

Kyk Esegiël 20:41 in konteks