Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 20:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Mensekind, sê vir die leiers van Israel die oppermagtige Here sê: Hoe durf julle My kom vra vir raad? So seker as wat Ek leef, Ek sal vir julle geen raad gee nie. Dit sê die oppermagtige Here.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 20

Kyk Esegiël 20:3 in konteks