Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 20:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want toe Ek hulle in die land bring wat Ek aan hulle belowe het, het hulle offers gebring en wierook gebrand op elke heuwel en onder elke groen boom wat hulle gesien het. Hulle het My kwaad gemaak met hulle offers vir hulle afgode. Hulle het wierook gebrand en drankoffers voor hulle uitgegiet.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 20

Kyk Esegiël 20:28 in konteks