Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 20:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar ter wille van my Naam het Ek dit nie gedoen nie. Anders sou die nasies wat gesien het hoe Ek my volk uit Egipte uitgelei het, kon sê dat Ek hulle vernietig het omdat Ek kwansuis nie vir hulle kon sorg nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 20

Kyk Esegiël 20:14 in konteks