Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 20:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En Ek het vir hulle my Sabbatte gegee as dae van rus, as ’n teken van die verhouding tussen My en hulle. So wou Ek hulle daaraan herinner dat Ek, die Here, hulle afgesonder het om heilig en spesiaal te wees.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 20

Kyk Esegiël 20:12 in konteks