Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 18:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Daarom, mense van Israel, sal Ek elkeen van julle oordeel ooreenkomstig wat julle doen, sê die oppermagtige Here. Draai om! Draai weg van julle sondes af! Moenie dat dit julle vernietig nie!

Lees volledige hoofstuk Esegiël 18

Kyk Esegiël 18:30 in konteks