Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 18:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die een wat sonde doen, word doodgemaak. ’n Kind sal nie vir die ouer se sondes gestraf word nie. En ’n ouer sal nie vir die kind se sondes gestraf word nie. Regverdige mense sal beloon word vir die goeie wat hulle doen. En slegte mense sal gestraf word vir die slegte wat hulle doen.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 18

Kyk Esegiël 18:20 in konteks