Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 18:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Ek het nog ’n boodskap van die Here gekry:

2. “Hoekom gebruik julle dié spreekwoord in die land Israel: “‘Die ouers eet groen druiwe,en die kinders se tande word stomp’?

3. “So seker as wat Ek leef, sê die oppermagtige Here, julle sal dit nie weer in Israel sê nie,

Lees volledige hoofstuk Esegiël 18