Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:45 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jou ma het ook haar eie man en kinders verag, net soos jy. En jy is net soos jou susters, want hulle het hulle mans en kinders ook verag. Ja, jou ma was mos ’n Hetiet en jou pa ’n Amoriet.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:45 in konteks