Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 14:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Mensekind, veronderstel die mense van ’n land sondig teen My en tree troueloos teen My op. Veronderstel Ek lig dan my vuis op om hulle te verpletter en Ek vat hulle kos weg en stuur ’n hongersnood wat mens en dier vernietig.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 14

Kyk Esegiël 14:13 in konteks