Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 12:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het toe gedoen soos ek beveel is. Helder oordag het ek alles wat ek in ballingskap sou wou saamneem, uitgedra na buite. Teen die aand het ek met my hande ’n gat deur die muur gegrawe terwyl almal na my kyk. In die donkerte het ek met my besittings op my rug buitentoe gegaan.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 12

Kyk Esegiël 12:7 in konteks