Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 12:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Gee nou vir hulle ’n praktiese uitbeelding van hoe dit sal wees om in ballingskap te gaan. Pak net wat jy op jou rug kan dra en gaan dan uit jou huis uit asof jy op reis vertrek. Doen dit in helder daglig sodat al die mense jou kan sien. Dalk sal hulle nadink oor wat dit beteken, al is hulle so opstandig.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 12

Kyk Esegiël 12:3 in konteks