Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 12:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sê vir die mense die oppermagtige Here sê: Ek maak ’n einde aan hierdie spreekwoord. Hulle sal ophou om dit in Israel te gebruik. Ek gee ’n nuwe spreekwoord in die plek van die ou een: ‘Die tyd het gekom dat elke profesie waar sal word!’

Lees volledige hoofstuk Esegiël 12

Kyk Esegiël 12:23 in konteks