Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 12:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sê vir die burgers van die land: So sê die oppermagtige Here vir die inwoners van Jerusalem en vir die land Israel: Hulle sal bewe terwyl hulle hulle kos eet en hulle sal hulle water in wanhoop drink. Hulle land sal gestroop word van alles wat daarin is oor al die geweld wat die mense wat daarin bly, gepleeg het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 12

Kyk Esegiël 12:19 in konteks