Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 12:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Ek sal enkeles van hulle red van die oorlog, hongersnood en pessiektes sodat hulle vir die nasies waar hulle gaan bly van hulle afskuwelike dade kan vertel. Dan sal die nasies besef dat Ek die Here is!”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 12

Kyk Esegiël 12:16 in konteks