Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 11:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Daarom sê die oppermagtige Here nou: Hierdie stad ís ’n ysterpot. Maar die slagoffers van julle bose optrede is die stukke vleis daarin. En julle is hoegenaamd nie veilig nie, want Ek sleep julle binnekort uit die stad.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 11

Kyk Esegiël 11:7 in konteks