Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 11:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Gees van die Here kom toe oor my en Hy beveel my om te sê: “Dit is wat die Here van die mense van Israel sê: Is dit wat julle sê? Ja, Ek weet dit is. Ek ken mos elke gedagte wat in julle gedagtewêreld opkom.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 11

Kyk Esegiël 11:5 in konteks