Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 11:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle sê vir die mense: ‘Is dit nie ’n goeie tyd om huise te bou nie? Ons stad is soos ’n ysterpot. Daarbinne is jy so veilig soos vleis in die pot.’

Lees volledige hoofstuk Esegiël 11

Kyk Esegiël 11:3 in konteks