Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 11:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl ek nog gepraat het, het Pelatja seun van Benaja skielik gesterf. Ek het toe met my gesig op die grond neergeval en uitgeroep: “O oppermagtige Here, gaan U almal in Israel doodmaak?”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 11

Kyk Esegiël 11:13 in konteks