Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 10:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Een van die gerubs het sy hand uitgesteek en brandende kole gevat uit die vuur wat tussen hulle is. Hy sit toe die kole in die hande van die man met die linneklere. Die man het dit gevat en uitgegaan.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 10

Kyk Esegiël 10:7 in konteks