Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 10:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elkeen van die vier gerubs het vier gesigte gehad. Die eerste was die gesig van ’n bees. Die tweede was die gesig van ’n mens. Die derde was die gesig van ’n leeu. En die vierde was die gesig van ’n arend.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 10

Kyk Esegiël 10:14 in konteks