Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 10:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die gerubs kon beweeg in die rigting van enige van die vier kante, sonder om van koers te verander as hulle beweeg; in die rigting waarheen die voorste gedraai was, het die ander gevolg, en hulle het nie van koers verander as hulle beweeg nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 10

Kyk Esegiël 10:11 in konteks