Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 1:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Reg rondom hom was die lig so helder soos die glans van ’n reënboog tussen die wolke. So het die heerlikheid van die Here aan my verskyn. Toe ek dit sien, het ek op my gesig op die grond neergeval, en toe het ek gehoor dat iemand met my praat.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 1

Kyk Esegiël 1:28 in konteks