Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 1:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer hulle vlieg, het hulle vlerke gedreun soos golwe wat op die strand breek, of soos die stem van die Almagtige, of soos die geraas van ’n groot klomp soldate. En wanneer hulle stilstaan, het hulle die vlerke laat sak.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 1

Kyk Esegiël 1:24 in konteks