Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 1:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As die wesens beweeg het, het die wiele beweeg. En as die wesens stilgestaan het, het die wiele ook stilgestaan. As die wesens in die lug opgestyg het, het die wiele ook opgestyg, want die gees van die wesens was in die wiele.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 1

Kyk Esegiël 1:21 in konteks