Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 9:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het toe sy stok in die lug opgesteek. Die Here het toe donderweer en hael laat kom en weerlig oor die hele aarde laat uitslaan. Die Here het ’n geweldige haelstorm oor die hele Egipte laat losbars.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 9

Kyk Eksodus 9:23 in konteks