Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 9:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het toe roet uit ’n oond gevat en na die farao toe gegaan. Terwyl die farao staan en kyk, het Moses dit in die lug gestrooi. Daar het rou sere op mens en dier begin uitbreek.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 9

Kyk Eksodus 9:10 in konteks