Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 9:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Gaan weer terug na die farao toe,” het die Here Moses beveel. “Sê vir hom: ‘Dit is wat die Here, die God van die Hebreërs, sê: Jy moet my volk laat gaan sodat hulle My kan gaan aanbid.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 9

Kyk Eksodus 9:1 in konteks