Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 6:9-11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

9. Moses het dit alles net so aan die Israeliete oorgedra. Omdat hulle moedeloos was oor die harde werk, wou hulle nie na Moses luister nie.

10. Die Here het toe vir Moses gesê:

11. “Gaan praat weer met die koning van Egipte dat hy die Israeliete uit sy land moet laat weggaan.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 6