Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 6:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Daarom moet jy vir die Israeliete gaan sê: ‘Ek is die Here. Ek sal julle verlos van die slawewerk in Egipte. Ek sal julle bevry met krag en met sterk vergeldingsdade.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 6

Kyk Eksodus 6:6 in konteks