Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 6:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Onder die nageslag van die stamme van Israel was daar die volgende: Die seuns van Ruben, die oudste seun van Israel, was Ganok, Pallu, Gesron en Karmi. Hulle was die leiers van Ruben se nageslag.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 6

Kyk Eksodus 6:14 in konteks