Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 40:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die wolk van die Here het gedurende die dag oor die tent gehang en snags was daar vuur oor die tabernakel. So het dit dwarsdeur Israel se reis gegaan.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 40

Kyk Eksodus 40:38 in konteks