Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 4:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As hulle ná hierdie twee tekens nog steeds nie oortuig is om jou woord te aanvaar nie, moet jy water uit die Nylrivier skep en dit op die grond uitgooi. Dit sal in bloed verander.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 4

Kyk Eksodus 4:9 in konteks