Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 4:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het teruggegaan na sy skoonpa, Jetro, toe. Hy het hom gevra: “Ek wil asseblief teruggaan na my familie in Egipte. Ek weet nie eers of hulle nog leef nie.” “Jy kan met graagte gaan,” het Jetro vir Moses gesê.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 4

Kyk Eksodus 4:18 in konteks