Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 4:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het egter bly teëstribbel: “En as hulle my nie glo nie? Hulle sal nie doen wat ek vir hulle sê nie. Hulle sal sommer sê: ‘Jy het nie regtig die Here ontmoet nie.’”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 4

Kyk Eksodus 4:1 in konteks