Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 36:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Almal wat kon help, het met die werk aan die tabernakel begin. Hulle het eers die onderste laag uit tien stukke materiaal gemaak. Hulle het blou, pers en bloedrooi draad ingeweef en gerubs daarop uitgeborduur.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 36

Kyk Eksodus 36:8 in konteks