Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 36:20-23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

20. Hulle het regop houtpanele uit akasiahout gemaak as raamwerk vir die tabernakel.

21. Elke paneel was vyf meter hoog en 75 sentimeter breed.

22. Daar was twee penne aan elke paneel sodat dit aan die volgende paneel verbind kon word. Al die panele was identies.

23. Hulle het twintig panele gemaak vir die suidelike muur.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 36