Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 36:12-14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

12. Die lissies van die twee stelle het presies op mekaar gepas.

13. Hulle het toe 50 goue hakies gemaak en deur die lissies gehaak sodat die twee stelle een dubbele vel gevorm het. Dit het saam die onderste laag oor die tabernakel gevorm.

14. ’n Tweede laag van elf stukke bokhaarmateriaal is gemaak om bo-oor die tent te gaan.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 36