Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 33:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het dan immers vir Moses beveel om vir die Israeliete te sê: “Julle is ’n eiesinnige volk. As Ek ’n tree verder saam met julle moet trek, gaan Ek julle vernietig. Haal af julle juweliersware. Ek sal kyk wat Ek met julle moet doen.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 33

Kyk Eksodus 33:5 in konteks