Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 33:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê vir hom: “Ek sal jou iets van my goedheid laat sien en Ek sal jou my stem laat hoor wanneer Ek my Naam ‘die Here’ uitroep. Ek gee genade aan dié wat Ek wil; en ontferming aan dié wat Ek wil.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 33

Kyk Eksodus 33:19 in konteks