Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 33:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het vir Moses gesê: “Jy en die volk wat jy uit Egipte gelei het, moet nou maar van hier af verder trek. Gaan na die land wat Ek aan Abraham, Isak en Jakob beloof het. Toe het Ek belowe dat Ek hierdie land vir hulle nageslag sal gee.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 33

Kyk Eksodus 33:1 in konteks