Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 32:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Waarom sal U die Egiptenaars kans gee om te sê: ‘Hulle God het hulle om die bos gelei. Hy het hulle bevry sodat Hy hulle tussen die berge kon uitwis en van die aarde af laat verdwyn’? Moet tog asseblief nie kwaad word nie. Sien af daarvan en moenie hierdie ramp oor hulle laat kom nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 32

Kyk Eksodus 32:12 in konteks