Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 32:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die volk sien dat Moses lank wegbly en nie van die berg af kom nie, het hulle na Aäron toe gegaan. Hulle het vir hom gesê: “Maak vir ons ’n god wat ons kan lei. Ons weet nie wat van hierdie man Moses geword het wat ons uit Egipte weggelei het nie.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 32

Kyk Eksodus 32:1 in konteks